
...want to get into my car and hit the road. Nowhere specific.
(I'm obviously just jealous of 2 great friends who are doing a road trip around Australia in a little van)
One day.

Ek is gek oor blomme. Dit verander enige vertrek, enige geleentheid in iets spesiaal. Hierdie foto is net briljant, ek dink ek is verlief met alles in hierdie foto. Die ou eetkamer tafel, wat al vele kuiers en familie etes beleef het en sekerlik baie stories gehoor het. Die sonlig wat so liefs in die kamer inspoel. En dit wys jou net, jy hoef nie bosse blomme te hê om 'n indruk te skep nie. Net hier en daar 'n blom in 'n mooi (of net skoon interesant!) houer, en jou hele dag kry sommer 'n glimlag.

